Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Stables Farm life

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir The Stables Farm life
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nokukhanya N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokukhanya N
Gesin met klein kinders

Outdoor bliss.

The accommodation was the highlight of our trip. The hosts are so amazing and welcoming. The babies had plenty of space to play and swim. It's nature at its best, with a dam nearby where one can fish. It was a beautiful stay for our family, we had fun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S
Gesin met tieners

Hierdie was een ongelooflike naweek weg van die daaglikse gejaag.

Die venue het beslis ons verwagtinge oortref! Dit is nie die tipiese kommersiële verblyf nie maar 'n plaaslewe-ervaring wat soveel rus vir ons siele gebied het, hoenders maak jou wakker, skape blêr, beeste bulk, atmosfeer is ongelooflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Stables Farm life se terugvoer

Baie dankie, dis n voorreg om ons stukkie hemel met mense kon deel.

The Stables Farm life
Adri B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B

Was een fantastiese naweek. Baie lekker plekkie. Almal is baie vriendelik en behulpsaam.

Dankie Louanda vir die wonderlike naweek by julle plekkie. Dis beautiful. Ons het dit vreeslik geniet en sal beslis weer kom. Ons het ook darem so paar visse gevang wat 'n bonus was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlene S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlene S
Gesin met klein kinders

Mooi, netjies, skoon, aangenaam en rustig.

Ons het heerlik gekuier, die plaasatmosfeer is idillies. Die kinders het die diere geniet, vis gevang en die wildsrit was 'n onvergeetlike ervaring. Dankie aan die eienaars, julle het harte van goud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalene Steyn S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annalene Steyn S
Saam met vriende

Rustige plaasopset.

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Goed toegerus, rustige atmosfeer vir kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 400
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R3 400
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R33, Plaas 405, Deel 15, Modimolle (Nylstroom), 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7dddb9d8b6e3113d458dfd26585696caf60c34f9b5670922984d610ffec808f4f1e7405f3f1e9fbe7d44a5ffc9c82589fcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 10 mense 5 5 1 5 Off the R33 Farm 405, Portion 15 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.677091893491 28.295517978064
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem