LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Stock Exchange Hotel | LekkeSlaap
+37

The Stock Exchange Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Albert-weg 85, Woodstock, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 020 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Stock Exchange Hotel is oorkant Woodstock Exchange, in dieselfde straat as die Old Biscuit Mill. Hierdie hotel vorm deel van die WEX1-gebou wat vir veelvuldige redes gebruik word e het 'n vermaakdek, stylvolle wooneenhede, winkels en restaurante.

Die nuwerwetse hotel bied verblyf in 33 woonstel-styl kamers, wat in 3 temas verdeel is. Hierdie temas is Urban Jungle, Urban Art en Urban Pattern. Elke kamer bied ’n uitsig oor die stad en het ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n ten volle toegeruste kombuisie, komplimentêre koffie en tee, japonne, ’n haardroër en ’n elektroniese kluis.

Die hotel het ook ’n swembad en gimnasium.

Dit is die ideale basis om Kaapstad te verken. Die sentrale ligging bied toegang tot die stad se vervoerdienste insluitend ’n MyCiTi-busstop, fietsrylane en ’n treinstasie.

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Albert-weg 85, Woodstock, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 020
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 020
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Albert-weg 85, Woodstock, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbee9190f046a8d50b4ce0e6928db446ce691a4074c452bf7b1f015f4dedba883469b7e99e45606d4c3b9e6be91bd4739f9b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 020  per nag (vir 2 persone) 85 Albert Road Woodstock 7925 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.926281486097 18.44595657791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!