LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Stock Exchange Hotel | LekkeSlaap
+37

The Stock Exchange Hotel

Hotel
Studios
Vanaf R2 020
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die studios bied uitsigte oor Kaapstad se skeepswerf en op die ikoniese Tafelberg. Elke ateljee het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Elke kamer het ook ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n ten volle toegeruste kombuise, komplimentêre tee en koffie, japonne, ’n haardroër, ’n strykyster en strykplank, internasionale kragproppe en ’n elektroniese kluis. Elke kombuisie het ’n yskassie, oond, stoof en mikrogolfoond.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinderoppasdienste deur die hotel se personeel is op versoek beskikbaar en kan teen ’n ekstra koste gereël word. ’n Minimum kennisgewing van 24 uur word vereis. Kinders tussen 0 en 2 bly verniet en slaap in ’n kot. Slegs 1 kot per kamer en dis onderhewig aan beskikbaarheid. Kinders tussen 2 en 11 kan met 2 volwassenes in die studio deluxe woonstelle deel, en tariewe vir ekstra beddens vir kinders is van toepassing. Slegs 1 ekstra bed per kamer en dis onderhewig aan beskikbaarheid. Kinders/volwassenes ouer as 12 kan met 2 volwassenes in die studio deluxe woonstelle deel, en tariewe vir ekstra beddens is van toepassing. Slegs 1 ekstra bed per kamer en dis onderhewig aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe studios
Vanaf R2 320
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die deluxe studios is ruim en bied stedelike uitsigte oor die Moederstad. Elke ateljee het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Elke ateljee het ook ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n ten volle toegeruste kombuisie, komplimentêre tee en koffie, japonne, ’n haardroër, strykyster en strykplank, internasionale kragproppe en ’n elektroniese kluis. Elke kombuisie het ’n yskas, oond, stoof, en mikrogolfoond.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinderoppasdienste deur die hotel se personeel is op versoek beskikbaar en kan teen ’n ekstra koste gereël word. ’n Minimum kennisgewing van 24 uur word vereis. Kinders tussen 0 en 2 bly verniet en slaap in ’n kot. Slegs 1 kot per kamer en dis onderhewig aan beskikbaarheid. Kinders tussen 2 en 11 kan met 2 volwassenes in die studio deluxe woonstelle deel, en tariewe vir ekstra beddens vir kinders is van toepassing. Slegs 1 ekstra bed per kamer en dis onderhewig aan beskikbaarheid. Kinders/volwassenes ouer as 12 kan met 2 volwassenes in die studio deluxe woonstelle deel, en tariewe vir ekstra beddens is van toepassing. Slegs 1 ekstra bed per kamer en dis onderhewig aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer-woonstelle
Vanaf R2 320
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Daar is 6 tweeslaapkamer-woonstelle wat ideaal is vir gesinne of vriende wat saam reis. Hierdie woonstelle bied uitsigte oor die stad en op Tafelberg. Elke woonstel het 2 slaapkamers, waarvan 1 slaapkamer ’n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het ’n stort. Elke woonstel het ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n ten volle toegeruste kombuis, komplimentêre koffie en tee, japonne, ’n haardroër, ’n strykyster en strykplank en ’n elektroniese kluis. Elke kombuisie het ’n yskassie, oond, stoof en mikrogolfoond. Daar is 3 woonstelle met ’n en suite-badkamer en 3 van die eenhede het ’n gedeelde badkamer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinderoppasdienste deur die hotel se personeel is op versoek beskikbaar en kan teen ’n ekstra koste gereël word. ’n Minimum kennisgewing van 24 uur word vereis. Kinders tussen 0 en 2 bly verniet en slaap in ’n kot. Slegs 1 kot per kamer en dis onderhewig aan beskikbaarheid. Kinders tussen 2 en 11 kan met 2 volwassenes in die studio deluxe woonstelle deel, en tariewe vir ekstra beddens vir kinders is van toepassing. Slegs 1 ekstra bed per kamer en dis onderhewig aan beskikbaarheid. Kinders/volwassenes ouer as 12 kan met 2 volwassenes in die studio deluxe woonstelle deel, en tariewe vir ekstra beddens is van toepassing. Slegs 1 ekstra bed per kamer en dis onderhewig aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 020
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Albert-weg 85, Woodstock, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbee9190f046a8d50b4ce0e6928db446ce691a4074c452bf7b1f015f4dedba883469b7e99e45606d4c3b9e6be91bd4739f9b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 020  per nag (vir 2 persone) 85 Albert Road Woodstock 7925 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.926281486097 18.44595657791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!