Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Isabeau Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir The Beach House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mpho M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place to relax and unwind.

The stay is good for everyone who wants to have a break away from the city. Most places with a beach are busy but this one was quiet and relaxed. No long drives to get to places, everything is accessible.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew F
Gesin met tieners

Great place to stay for an overnight stop.

Great place to stay. Fantastic service. Clean and very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyn V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn V
Enkelreisiger

Welcoming and relaxing.

I felt so at home and relaxed after traveling for quite a few hours. All information made it easy to get organized and the beach was right across the road for a lovely walk. Breakfast was a treat and well presented. Hostess made for a most enjoyable experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Therona J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therona J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en uitsig.

Die gasvrou was so gaaf en behulpsaam. Ontbyt was smaakvol voorberei en ons is omtrent bederf. Kan dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daluxolo K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daluxolo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay at The Beach House was very nice and we enjoyed, the breakfast was superb.

I would recommend this to any couple who wishes to have a holiday by the sea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robbie K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties om daar te bly.

Isabeau het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Het dit baie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ap V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ap V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly! Isabeau is 'n uitstrekende gasvrou.

Gasvrou het baie moeite gedoen. Rose en sjampanje gekoop en voorgesit vir ons huweliksherdenking..

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vuyo B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our time in a very quiet, safe place which is just in front of the beach.

We had a great time. Walking distance to Kelly's Beach. The beach is just in front of you. It’s a very peaceful, safe place. It’s clean and have great breakfast. We forgot to turn off the lights and battery became flat, the owner immediately came to find out the problem and assisted us with the jumpers. Very good customer service. I will definitely recommend to everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons is vriendelik en professioneel ontvang, goed versorg, bekwaam geadviseer oor die omgewing en lekker bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly and helpful host!

Very nice stay with friendly, helpful advice on the area. Terrific view from upper floor over the sea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lou V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lou V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike wegbreek met baie mooi uitsig.

Alles was puik, mooi kamer, mooi uitsig, baie lekker ontbyt en aangename dame wat ons al die besienswaardighede uitgewys het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvol en gesellig.

Isabel is 'n pragtige gasvrou. Sy doen moeite dat haar gaste gelukkig is. Alles is baie smaakvol en van hoogstaande gehalte. Ek sal The Beach House vir almal aanbeveel. As ek ooit weer Port Alfred toe gaan is daar geen beter plek as om by The Beach House tuis te gaan nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekend! Wonderlike diens deur Isabo. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes P
Gesin met klein kinders

Besonder aangename atmosfeer en baie bekwame vriendelike, professionele bestuurder.

Die gastehuis is 'n smaakvolle gemeubileerde, skoon, vars fasiliteit, smaakvol toegerus, met 'n uitstekende ligging. Die ontbyt is van hoë gehalte. Die bestuurderes is 'n baie aangename, wyd belese vrou, baie professioneel, wat presies verstaan hoe om kontak met kliënte sensitief te hanteer. Goeie waarde vir geld. Enigste kommentaar is dat die huis buite verf nodig het. Met die see klimaat is meer gereelde verf nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, sal dit enige tyd weer doen!

Netjiese en skoon akkommodasie, stapafstand van die see, in 'n rustige omgewing, met aangename personeel en lekker ontbyte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana K
Gesin met tieners

Was beslis waarde vir geld!

Het in heelwat gastehuise al tuis gegaan. Dié strandhuis was voorwaar die beste. Puik diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Beach-rylaan 80, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjNzU2NzJmLTc0ZTItNGFkOS04OWRmLTRjNTkxNjlmNTcwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 80 West Beach Drive Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.613555 26.887036
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem