The Studio

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Studio is 'n stil sit-slaapkamer-woonstel wat toegerus is vir selfsorg. Dit is in die blaarryke voorstad Saxonwold geleë en is na aan die Rosebank Gautrein-stasie met maklike toegang tot al die hoofroetes, die middestad en Sandton. Dit is ook net 'n kort entjie se stap vanaf die kunsgalery-strook in Jan Smuts en Keyes-laan, die Zoo Lake en die Oorlog-gedenkteken.

Die Genesis-kliniek en Rosebank Netcare-hospitaal is net 'n paar blokke ver en die Milpark en Donald Gordon is net 'n entjie se ry ver. Die Glenhove Konferensiesentrum en Wits Universiteit is minder as 10 minute ver. Vir diegene wat gholf speel, is die Killarney-, Parkview Houghton- en Wanderers-gholfbaan ook naby.

Die ateljee is volledig toegerus en gemeubileer en ingerig met gemak en gerief in gedagte. Die koninggrootte-bed is oorgetrek met perkallinne en donsveer-duvets. Die en suite-badkamer het 'n groot stort en ons voorsien groot, donsige handdoeke.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskassie, kroegstoeltjies en graniettoonbank. Ons voorsien volledige DStv en WiFi en daar is 'n noodkragopwekker op die perseel in die geval van 'n kragonderbreking. Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien. 'n Braai-area met 'n Weber is in die tuin beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by The Studio sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis
  •  Ondervloerse verhitting

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Studio gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za