Midrand Akkommodasie by The Studio | LekkeSlaap
+19

The Studio

1 resensie
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir The Studio
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Jarques B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jarques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, vriendelike mense!

Die plek is baie veilig en die mense was baie vriendelik, hulle het ons geakkommodeer met ons fietse, net jammer daar is nie plek vir 'n bedlampie en tafel nie. Afdroog lappies vir die skottelgoed kan ook 'n pluspunt wees. Ek sal vir seker weer van hulle plek gebruik maak omdat die ligging lekker is en die diens so vriendelik is. Baie dankie Thabisa en Melissa julle is puik!

Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Valley-gholflandgoed, Haddington-keeromstraat 67, Centurion, 1491, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdRu3YGr0vgfb9GEe4l18krRGbK0rYARPRgRlcQOpEoBCaFUggW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Blue Valley Golf Estate 67 Haddington Close 1491 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.932921 28.116194
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za