The Studio

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Studio bied verblyf in 'n knus gastekamer in 'n huis met drie verdiepings op die veilige Blue Valley-gholflandgoed in Centurion. Die huis kyk uit oor die skoonveld en die kamer het sy eie ingang.

Die slaapkamer is ideaal vir 'n sakereisiger wat op soek is na 'n rustige plek om te ontspan. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n mikrogolfoond in die eenheid.

Die swembad is beskikbaar op versoek en gaste wat langer bly het toegang tot wasgoedgeriewe. Dié veilige leefstyl-landgoed bied 24 uur-sekuriteit en gaste kan vir 'n rustige wandeling binne die landgoed se grense gaan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Studio gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za