Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Studio at Brighton Manor

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Die eenheid is slegs vir selfsorg. Gaste kan ontbyt by twee gastehuise langsaan geniet word indien hulle wil.
Huisreëls

Dit is 'n selfsorg-eenheid.
Indien jy 'n skoonmaakdiens tydens verblyf verlang bied ons die volgende dienste teen 'n ekstra koste:
Daaglikse skoonmaakdiens: R150 per dag.
Wasgoeddiens: R100 per bondel.
Lughawependeldiens: R100 eenrigting.
Gaste moet die instansie laat weet hoe laat hulle gaan inklok.
The Studio het 'n slaapbank vir 'n kind.
Daar is ook 'n kampkot as dit nodig is.
Baba's en kinders is welkom.
Kinders onder 2 jaar betaal nie ekstra nie.
Babas bly gratis.
Braai fasiliteite is beskikbaar.
GEEN ROKERS BINNE DIE EENHEID NIE

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brighton-rylaan 7, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a0dd9a26cfb769de96b19fbd56f8502bd935dfa6ee496319e079dc16df1235d6a728d04dd2e474b7bcc6b351e8255902d3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 7 Brighton Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.98482 25.66224
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem