The Studio at The Cube

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Studio at The Cube bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ateljeewoonstel in 'n woonstelblok in Umhlanga Ridge. Dié ligging bied maklike toegang tot die Gateway Theatre of Shopping en The Crescent Centre.

Dié oopplan-ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus en die woonstel het ook 'n lessenaar, stoel en 'n TV.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig en die kompleks het 24 uur-sekuriteit. Die kompleks is 15,8 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en bied toegang tot strande, kafees en restaurante in die omliggende area.

Slaapplek

'n Bespreking by The Studio at The Cube sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Studio At The Cube gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R399 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za