Muizenberg Akkommodasie by The Studio at the Stone House | LekkeSlaap
+12
+12

The Studio at the Stone House

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsonstraat 11, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Studio at the Stone House is 'n selfsorgkothuis net 200 m van die strand af en skuil agter een van Muizenberg se oudste huise wat uit 1900 dateer. Die huis is in 'n stil straat in die dorp geleë. Die ateljee is lig, modern en pragtig ingerig vir gaste se gerief en gemak. Die beste kenmerk is waarskynlik die groot privaat patio waar gaste lekker buite kan kuier.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Buite is daar nog 'n ruim stort.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof, yskas, eetgerei en breekware. In die leefarea is daar 'n etenstafel met 2 stoele en 'n sitkamerarea. Buite is daar 'n privaat stoep waar gaste 'n heerlike ontbyt of 'n gesellige braai kan geniet. Gaste is welkom om van die swembad en tuin gebruik te maak.

Slaapplek

’n Bespreking by The Studio at the Stone House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Deens
  • Duits
  • Spaans
  • Sweeds

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Studio at the Stone House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Watsonstraat 11, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Studio at the Stone House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsonstraat 11, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2OGZmMTBkLWI5MmMtNDRlNC1hNWYxLWQ4MzkyMDVjYjJkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 11 Watson Road Muizenberg 7950 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -34.103965 18.473213
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za