Bloubergstrand Akkommodasie by The Studio Near The Beach | LekkeSlaap
+36
+36

The Studio Near The Beach

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cross-weg 14, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Studio Near The Beach is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel geleë is. Dit is net 10 minute van Bloubergstrand af (nie loopafstand) en ook lekker naby 'n verskeidenheid winkels, restaurante en ander besienswaardighede.

Die smaakvol versierde woonstel het sy eie privaat ingang en 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat ook in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is langsaan die bed en is toegerus met 'n opvoutafel, mikrogolfoond, ketel, yskassie, koffiemasjien, broodrooster, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware, en potte en panne.

Gratis WiFi word voorsien en gaste het toegang tot hul eie braaigeriewe in die tuin. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig word op die perseel vorosien.

The Studio Near The Beach is net 10 minute se ry van die Killarney-resiesbaan en die Rietvlei-natuurreservaat af. Die Durbanville-gholfklub en -wynstreek is net 30 minute se ry van die eenheid af.

Slaapplek

’n Bespreking by The Studio Near The Beach sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

2 uit 5van 1 resensie vir The Studio Near The Beach
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • Cross-weg 14, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cross-weg 14, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3N2MzYmRmLWVhMDEtNDIzMi1iMDc3LTU0M2Q4MWUyMTIzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 1 5 1 2 14 Cross Road Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.823562 18.511062
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za