Plettenbergbaai Akkommodasie by The Summer House | LekkeSlaap
+34
+34

The Summer House

Gastehuis
  • Vanaf R1 780 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cupidstraat 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

The Summer House is 'n smaakvol gemeubileerde gastehuis in Plettenbergbaai. Die gastehuis is ideaal geleë net 700 m vanaf Lookout-strand en ander besienswaardighede.

Verblyf by The Summer House bestaan uit 4 kamers wat bekoorlik ingerig is. Die hele instansie kan ook deur 6 gaste wat saam reis bespreek word. Dié kamers is elkeen ingerig met 'n koning- of koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad.

Elke kamer beskik oor gratis WiFi en 'n platskerm-TV. Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike kombuis en eetarea wat na 'n patio lei. Die binnehof het sonstoele en 'n swembad.

Gratis parkeerplek is beskikbaar. The Summer House is naby verskeie winkels en restaurante, sowel as net 5 tot 10 minute se ry van die Plettenbergbaai Buiteklub en ander besienswaardighede af.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Cupidstraat 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cupidstraat 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzM2NkNTEzLTQ5MTYtNDc1OC04NDlhLTY5Y2U1MTNhZDgwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 780  per nag (plek vir 2) 4 Cupid Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.046727968304 23.369759917259
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za