LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Summer Place | LekkeSlaap
+14

The Summer Place

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoulaan 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

The Summer Place is 'n lieflike vakansiehuis in Arniston - 'n ouwêreldse vissersdorp teen die see in St. Marcusbaai in die Overberg. Dié vakansiebestemming spog met afgewitte huise, argaïese vissersbootjies en 'n rits uitstekende natuurlike besienswaardighede.

Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 'n kind, en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis wat na die leefarea lei. Die slaapkamers het almal dubbelbeddens en daar is 'n enkelmatras in die leefarea om 'n kind te akkommodeer. Die badkamer het 'n bad.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamerstel. Daar is ook gratis WiFi, 'n ingeboude braai, genoeg sitplek op die stoep, onderdakparkeerplek vir 2 voertuie, ekstra parkeerplek vir ekstra voertuie, 'n alarmstelsel en toegang tot 'n privaat tuin.

Besoekers kan gaan swem, voetslaan, bergfietsry, fietsry, visvang, walviskyk of skubaduik. Besienswaardighede in die dorp sluit restaurante, strande, spa-geriewe en historiese toeristeplekke in.

Slaapplek

’n Bespreking by The Summer Place sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir The Summer Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kabeljoulaan 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Summer Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoulaan 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6738c06e484f023796cffd8c344fa69447fcd661042eb5fc129a0977735b594ec668227118982f9f156c1ca29039383b018?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 6 Kabeljou Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.661269762838 20.22683835582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!