Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Summer Place Boutique Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stegmanstraat 18, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hierdie boetiekgastehuis bestaan uit 9 baie ruim, luukse en individueel-versierde en suite-slaapkamers. Die kamers is gemiddeld 22m² meter groot. Die eienaars wat die gastehuis bestuur, woon op die perseel en het 'n passie vir die gasvryheidsbedryf.

Die kamers is in 'n Franse Proviaanse styl versier wat 'n somers-atmosfeer in die gastehuis skep. Dit het privaat ingange en ruim en suite-badkamers. Elke kamer het 'n plasma-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Gedurende die wintermaande word ons beddens met winterbeddegoed en elektriese komberse opgemaak om seker te maak jou winterbesoek aan Bloemfontein is warm en knus. Franse deure lei na die tuin.

Absolute gerief en 'n goeie nagrus is gewaarborg op Cloud 9 matrasse, 100% katoenlinne en angorakomberse. Gaste het 'n keuse tussen dons- of sintetiese kussings. Al ons beddens en kussings het higiëniese oortreksels wat aan die oordeelkundige reisiger gemoedsrus verseker.

Gaste kan ontspan, TV kyk, musiek luister of kuier in enige van die 3 ontspanningsareas. In die somer is die swembad nét die plek om te ontspan met ietsie kouds in die hand. Ons netjiese tuin bied ook 'n welkome toevlugsoord vir moeë reisigers en sakelui. Wynwaens is beskikbaar aan ons gaste en dit kan met aankoms bespreek word. Die veranda is ons aangewese rook-area.

Ons gaste se privaatheid is ons hoogste prioriteit. Dit is ook vir ons baie belangrik om ons gaste en hul besittings se veiligheid te verseker. Daar is veilige parkeerplek en die gastehuis het diefwering, sekuriteitshekke ens. Ons aanvaar ook nie enige besprekings "van die straat af" sonder besprekings vooraf nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 12 resensies vir The Summer Place Boutique Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ligging

  • Stegmanstraat 18, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink The Summer Place Boutique Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stegmanstraat 18, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwNmRhY2FjLTk4MzktNDJmNS05NGEyLTgzZjhjNDA4OTBjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 18 Stegman Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.121669098171 26.183452421951