LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Sun, Whales and Waves Seafront Apartment | LekkeSlaap
+26

The Sun, Whales and Waves Seafront Apartment

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 89, Marine Court 8, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Sun, Whales and Waves Seafront Apartment is in die gewilde vakansiedorp, Hermanus, aan die Suidkus van die Wes-Kaap geleë. Die dorp se natuurskoon, matige klimaat, buitelugdoendinge, blommeprag en nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar gaste die Kaapse Overberg kan verken.

Die smaakvol versierde woonstel bied lieflike see-uitsigte en slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n aparte gastetoilet.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV met DStv en 'n see-uitsig. Gaste het toegang tot gratis WiFi en parkeerplek op die perseel.

Besoekers aan Hermanus kan walviskyk, visvang, verskeie historiese besienswaardighede verken, watersport by talle strande in en om die dorp geniet, valskermsweef en gholfspeel.

Slaapplek

’n Bespreking by The Sun, Whales and Waves Seafront Apartment sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Sun, Whales and Waves Seafront Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Marienerylaan 89, Marine Court 8, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Sun, Whales and Waves Seafront Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 89, Marine Court 8, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHc6x59BwUhCfQv3px7AehgVd83Oaj9V1hU2pNg01i0LzHqh59F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 200  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 89 Marine Drive 8 Marine Court 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.421888 19.234978
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!