The Sunflower
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smithstraat 2, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Sunflower is 'n ten volle ingerigte woonstel op 'n gedeelde erf met 'n privaat ingang deur 'n outomatiese hek en ruim onderdakparkeerplek vir 2 voertuie. Dit is slegs 900 m vanaf die Gonubie-plankpaadjie. Dis 'n uiters gewilde vakansie-bestemming. Dit is ook net 300 m vanaf die naaste Spar, apteek, slaghuis, poskantoor af.
Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens. Daar is slaapplek vir 2 ekstra kinders in die leefarea op die bank of 'n kampbedjie, indien dit vooraf gereël word, teen ' ekstra koste. Die badkamer beskik 'n toilet en 'n groot stort. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, toebehore en eetgerei. Dit bied ook 'n yskas/vrieskas. Die eetkamer-area het 'n tafel met stoele vir 4 mense. In die sitkamer is daar 'n TV met DStv. Daar is ook WiFi.
Buite is daar 'n privaat patio met stoele en 'n tafel, en 'n Weber sodat gaste lekker kan braai en kuier.
Slaapplek
’n Bespreking by The Sunflower sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Smithstraat 2, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
- Gaste dink The Sunflower het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Gonubie Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smithstraat 2, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom