Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sunspot of Arniston

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Randstraat 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 313 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

The Sunspot of Arniston is 'n gerieflike huis met 4 slaapkamers en slaapplek vir 12 gaste.

Dit bestaan uit 2 aparte geboue. Die hoofgebou het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede gebou het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en word gedeel. Albei dié kamers lei na 'n stoep en beddegoed word voorsien. Gaste word versoek om asb. hul eie handdoeke saam te bring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe en daar is 'n etenstafel. Gaste kan heerlik in die sitkamer by die TV ontspan. WiFi word voorsien.

Daar is braaigeriewe in die omheinde werf en die grasperk tussen die eenhede bied 'n lekker speelplek aan kinders. Troeteldiere is ook welkom indien vooraf gereël. Daar is ook 'n alarmstelsel met laserstraal-sekuriteit.

Arniston bied allerlei doendinge en besienswaardighede soos restaurante, lieflike strande, swem, fietsry, perdry, bergfiets- en voetslaanroetes, visvang, walviskyk, skeepswrakduik en meer. Gaste kan ook Arniston Hotel se spa besoek of na die Waenhuiskrans-grot stap.

Slaapplek

’n Bespreking by The Sunspot of Arniston sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Sunspot of Arniston
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 173

Jaar gelys 6

Ligging

  • Randstraat 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Sunspot of Arniston het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 313
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R2 313
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Randstraat 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6XpQBcPfIQyU22FyVxe1oGdQg7tbwZNMKRlx7uvjLHfN4OUJ5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 313 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 6 Rand Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.665518 20.229455
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem