Oos-Kaap Akkommodasie by The Symphony Guesthouse | LekkeSlaap
+13

The Symphony Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wapadsbergweg 17, Toptown, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Symphony Gastehuis is 'n luukse gastehuis met pragtige uitsigte oor die berg. Die gastehuis is by 17 Wapadsbergstraat in die Queenstown-omgewing geleë. Dit is 'n stil straatjie met baie skadubome.

Ons bied akkommodasie in 6 2-enkelbed- of dubbelkamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Die kamergeriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe en lugversorging in.

Gaste is meer as welkom om die onderdak braai en eetarea te gebruik en in die swembad te baljaar.

By Symphony Gastehuis spreek die uitsig en stil omliggende area boekdele.

Kom geniet jou vakansie by ons.

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir The Symphony Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Wapadsbergweg 17, Toptown, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Symphony Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Kaap
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wapadsbergweg 17, Toptown, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmNjJiZTg0LTI5ZDUtNDY3YS1hYTM3LThlNWIyZjc4Nzg5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 17 Wapadsberg Road Toptown 5320 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -31.885262933945 26.888179733379
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za