Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Thatch House on the Park

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cycadstraat 4, Randpark Ridge uitbreiding 41, Randburg, 2169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 R1 170 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Thatch House on the Park is 'n semi-losstaande selfsorghuis met 3 slaapkamers op die bestuurder se perseel, in 'n doodloopstraat in Randburg. Die perseel lei na 'n park en is net 23 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.

Dié grasdakhuis is geskik vir 6 gaste, dit het 'n privaat ingang, 3 slaapkamers op die boonste verdieping en 2.5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, jet-bad, toilet, wasbak en aparte toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n tweede badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Elke kamer het 'n plafonwaaier en lessenaar.

Daar is ook 'n pyjama-sitkamer bo en 'n privaat balkon in die hoofslaapkamer met 'n uitsig oor die tuin en die park. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasoond en stoof, mikrogolfoond en spens toegerus. Die gesellige sitkamer het 'n slim-TV met Netflix en gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na die tuin waar daar 'n grasdak-lapa vir gaste se eksklusiewe gebruik is. Daar is 'n groot houtskool-baksteenbraai in die tuin. Daar is ook 'n buitekamer met 'n wasmasjien en 'n kisvrieskas. Die tuin het 'n hek wat na Hymany Park lei, waar gaste kan gaan stap of fietsry en die volop voëlspesies kan bewonder.

'n Outomatiese enkelmotorhuis en opritparkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 2 voertuie. Daar is ekstra parkeerplek in die doodloopstraat. Hierdie verblyf is omhein en is heeltemal privaat met geen gedeelde spasie met die eienaar nie.

In die geval van beurtkrag is daar 'n 7KVA-kragopwekker wat aan die huis krag voorsien tot en met 22:00.

Slaapplek

’n Bespreking by The Thatch House on the Park sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir The Thatch House on the Park
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Cycadstraat 4, Randpark Ridge uitbreiding 41, Randburg, 2169, Gauteng
  • Gaste dink The Thatch House on the Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cycadstraat 4, Randpark Ridge uitbreiding 41, Randburg, 2169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAuSAHVZDoN70vF1vXElALWwevm3T5cRhtbkKbCG57v2WopkdIx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 4 Cycad Street Randpark Ridge Ext 41 2169 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -26.101515579984 27.952499760616