Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Thimble

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir The Thimble
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ilze V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Saam met vriende

Die huis is baie gesellig, goed toegerus. Dawn wie ons ontvang het, baie gaaf en vriendelik. Die omgewing is mooi en goed onderhou.

As ek kan voorstel, die slaapkamers het nie spieëls nie. Dames wil hul hare doen by 'n spieël met 'n muurprop naby. Teelvloere is bitter koud in die winter, so ek sou voorstel dat die eienaar 'n matjie langs elke kant van die bed plaas. In plaas van "versierings kussings" op die beddens, plaas eerder 'n tweede, goeie gehaltekussing op die beddens. Meer hedendaagse en skoon komberse sal ook doen. In die badkamer, 'n matjie by die bad en die stort, nie net die toilet nie. In die kombuis, 'n skoppie en handbesem sal handig wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Thimble se terugvoer

Thank you for the very helpful suggestions Ilze. I will implement as suggested. Pleased you enjoyed your stay and would be keen to invite you back.

The Thimble
Gretche N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gretche N
Saam met vriende

Dit was wonderlik - netjies alles wat 'n mens nodig het. Die enigste ding wat kort - 'n waaier of lugversorging - dit is 'n moet. Dit was te warm. Daar is 'n braaiplek en verwarmers, maar geen waaier en lugversorging - dit is nodig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Thimble se terugvoer

Thank you for your suggestion Gretche.
We have not had this request before because there is normally a lovely cool breeze coming off the ocean and onto the outside deck. Having said that the valley can get very hot in February.
I will get some fans for the bedrooms in any event.
Kind regards,
Chris

The Thimble
Ruaan B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruaan B
Gesin met tieners

Rustig, privaat en heerlik!

Nature's Valley is 'n juweel en The Thimble was só 'n verrassing! Die huis is baie netjies, met meer as genoeg spasie. Die dek tussen die twee geboue is 'n heerlike kuierplek vir die familie. Sien uit daarna om dit weer te besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L
Gesin met tieners

Heerlike rus in ’n pragtige omgewing.

Het heerlike gekuier by The Thimble in Natures Valley. Die huis is baie netjies en baie goed toegerus. Pragtige omgewing om te ontdek en waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans S
Saam met vriende

Great location, spacious and functional.

While the house was great, the kitchen lacked the usual amenities in case you want to cook. You need to bring everything except for salt, pepper and toilette paper. The white floor tiles make it very hard to keep the place clean, while we tried our best. The extended WiFi network did not accept the password. The main one worked fine. But who needs internet all the time in such a location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: St Andrews-weg 70, Nature's Valley, The Crags, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlZtfvl3V19lHuUFNOM7mOMWnjzOU3GN7VWj4qHSpHBNLNam5h5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 70 St Andrews Road Nature's Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.981017578037 23.556894860188
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem