The Thimble
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: St Andrews-weg 70, Nature's Valley, The Crags, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Thimble is 'n ruim selfsorgstrandhuis in Nature's Valley. Dis net 2 minute se stap vanaf die strand en 10 minute vanaf die lagoon en woude. The Thimble is een van die oorspronklike huise in dié vallei en is in die 1950's as 'n pagterskothuis gebou. Dit is onlangs opgeknap en is nou 'n baie gerieflike strandhuis.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die moderne kombuis is volledig met splinternuwe toebehore toegerus en die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 7 mense. Daar is ook 'n kaggel in die gesellige leefarea wat lei na 'n beskutte dek met ingeboude braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by The Thimble sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 5
Ligging
- St Andrews-weg 70, Nature's Valley, The Crags, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Thimble het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nature's Valley Stormsrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: St Andrews-weg 70, Nature's Valley, The Crags, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom