The Three Countries Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Three Countries Estate lê in die buitewyke van Benoni, net 20 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Emperors Palace.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n platskerm-TV met DStv-kanale. Sommige kamers het 'n sit-area waar gaste kan ontspan. Daar is tee- en koffiegeriewe in elke kamer. Al die kamers word daagliks skoongemaak en daar is stoorplek vir bagasie op die perseel.

Gaste kan rustig ontspan by Tahiti, 'n mensgemaakte strand met 'n pragtige swembad. Strandhanddoeke is beskikbaar om te huur by ontvangs. Die kroeg is ten volle gelisensieer en aandete is op versoek by die restaurant beskikbaar. Motorafdakke is gratis beskikbaar op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis, en vervoer na en vanaf die lughawe is beskikbaar op versoek en teen ekstra kostes.

The Three Countries Estate is net 37 km van Johannesburg se middestad af en 45,1 km vanaf Pretoria.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensie geriewe

  •  Dataprojektor
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Three Countries Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 1)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za