Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tides 16

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-weg 90, 16 The Tides, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 418 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Tides 16 is 'n pragtige vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die kusdorp Struisbaai en is slegs 500 m van die hoofswemstrand af.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort en 'n bad in die tweede badkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gerieflike rusbankstel en 'n platskerm-TV met OpenView-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Die stoep het 'n uitsig oor die kompleks se tuin. Daar is 'n enkelmotorhuis en 'n parkeerplek vir gaste se voertuie.

Die kompleks bied 'n groot swembad wat omhein is en 'n tuin vir gaste se kinders om in te speel. Die kompleks is heeltemal omhein en het afstandbeheerhekke. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Tides 16 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Tides 16
Netheid
4.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 69

Jaar gelys 8

Ligging

  • Protea-weg 90, 16 The Tides, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tides 16 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 418
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 418
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-weg 90, 16 The Tides, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68551ddb2a6501056f91cdd95951823cadf628037c991403befd1d7290d6871dfbfeaeecf2fecc0759316a8ebf2c3be49113?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 418 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 90 Protea Road 16 The Tides 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.795119184256 20.045182931877
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem