LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Tides 2 | LekkeSlaap
+34

The Tides 2

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 90, 2 The Tides, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Tides 2 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Struisbaai. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ver van die stad af.

Die woonstel het 2 vlakke en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders. Die derde slaapkamer is op die boonste verdieping tussen die ander 2 slaapkamers geleë.

Die kombuis is ten volle toegerus en sluit 'n yskas, 'n mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, tuimeldroër en 'n wasmasjien in. Die sitkamer het genoeg sitplek en 'n platskerm-TV met DStv Premium-kanale. Daar is ook gratis WiFi.

Die leefarea lei via skuifdeure na die stoep waar daar 'n tafel, stoele en 'n ingeboude braai-area is. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad waar gaste lekker kan afkoel. Daar is gereserveerde parkeerplek vir 1 voertuig agter 'n afstandbeheerhek in die kompleks.

The Tides 2 is sowat 200 m van die hoofswemstrand af en net 'n entjie se ry van winkels, restaurante en ander geriewe af. Struisbaai is minder as 5 km van L’Agulhas af.

Slaapplek

’n Bespreking by The Tides 2 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Tides 2
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Proteastraat 90, 2 The Tides, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Tides 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 90, 2 The Tides, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALqFEJux4flQbEqXj9ZSDo9AZgrtIYlRbKD48l3bVIh55E3zKEP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 90 Protea Street 2 The Tides 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.79488 20.04503
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!