LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Tides 6 | LekkeSlaap
+18

The Tides 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 90, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Tides 6 is 'n pragtige vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Struisbaai, slegs 150 m vanaf die hoofstrand.

Dié woonstel op die eerste verdieping beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer is ingerig met 'n stort, wasbak en 'n toilet, en die tweede badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Dié woonstel het 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is ook leerbanke en 'n TV met DSTV teen ekstra koste. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai.

Beddegoed is ingesluit, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kompleks bied 'n groot omheinde swembad en 'n tuin vir kinders om in te speel. Die kompleks is omhein met afstandbeheerde hekke.

Slaapplek

’n Bespreking by The Tides 6 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Proteastraat 90, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 90, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsBo3w0R4Aibyfk600NJW3SXTrNmj8zFk3YCsVV88zFOnVqQatR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 90 Protea Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.794853395165 20.044657098043
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!