The Tides 7
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteaweg 90, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Tides 7 is 'n pragtige vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Struisbaai geleë, 500 m vanaf die hoofstrand.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in 'n oopplan-kamer tussen die twee slaapkamers. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die woonstel se kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, kookblad en 'n skottelgoedwasser. Dit is 'n oopplan-uitleg en lei na die eetarea en leefarea wat 'n platskerm-TV met DStv teen ekstra koste het. Die leefarea bied toegang tot 'n patio met 'n ingeboude braai en 'n buite-eetkamerstel.
Beddegoed ingesluit, bring asseblief eie handoeke.
Die kompleks het 'n groot swembad, wat omhein is, en 'n tuin waarin kinders kan speel. Die kompleks is omhein en het afstandbeheerde toegang.
Slaapplek
’n Bespreking by The Tides 7 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 120
Jaar gelys 5
Ligging
- Proteaweg 90, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink The Tides 7 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteaweg 90, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom