The Tides
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 J Carter street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R1 930 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Tides is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se perseel in Yzerfontein. Die woonstel bied 'n lieflike uitsig oor die omgewing en die see oor die bome en dakke.
Die woonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en elke en suite-badkamer het 'n stort of 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, oond en 'n stoof toegerus.
Die aangrensende toonbank het sitplek vir 4 en daar is ook rusbanke en 'n slim-TV waarop gaste hul eie aanmeldbesonderhede kan gebruik. Die leefarea het skuifdeure wat op 'n groot, beskutte stoep met nog glasskuifdeure oopmaak. Daar is draagbare braaigeriewe wat gaste na buite kan dra.
The Tides is 'n paar minute vanaf die strand en visvangplekke en dis ook naby restaurante en winkels in die middedorp.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Yzerfontein Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 388
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 33 J Carter street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink The Tides het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 J Carter street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang