We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by The Tides Inn B&B | LekkeSlaap
+43

The Tides Inn B&B

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 591, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Tides Inn B&B is 'n ontspanne B&B wat deur 'n gesin bestuur word en bied luisterryke see-uitsigte.

Verblyf is beskikbaar in 6 kamers met slaapplek vir 12 gaste. Elke kamer het 'n gemaklike bed, en suite-badkamer, lugversorging, WiFi en 'n privaat ingang.

Tides Inn B&B is ongeveer 40 km vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe. Doendinge in die omgewing sluit wandel na die rotspoele, swem, brandeprlankry, visvang, en uitstappies na die Groot Vyf wildreservaat in.

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir The Tides Inn B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Marinerylaan 591, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Tides Inn B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 591, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1YmUzY2M0LTdhNmQtNDg1My1iZGIxLTIyNmM0OGQwYWQ5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600  per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 591 Marine Drive Bluff 4052 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.927609790386 31.014848423279
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem