The Tin Shack

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tin Shack bied 'n verskeidenheid verblyf-opsies in die eksklusiewe Marina Village. Dit is 'n klipgooi vanaf die kanale en plekke om bote die water in te stuur.

Shack Up bestaan uit 4 dubbelkamers met en suite-badkamers. Daar is 2 kamers met ekstra solderkamers vir die kinders, en daar is ‘n groot, gemeenskaplike sitkamer en kombuisareas. Die solderkamers het elkeen 'n TV. Little Shack beskik oor 'n groot dubbelkamer en oorgenoeg plek in die solderkamers wat dit perfek vir 'n groot gesin maak. Daar is 'n ook 'n ateljeewoonstel wat volledig toegerus is vir selfsorg en slaapplek vir 2 gaste bied. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n DVD-speler, 'n TV en braaigeriewe. Gaste kan ook gerus die kano gebruik. Gaste kan in die kanale swem.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Tin Shack gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za