+27

The Tokyo 1508

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 004 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Tokyo 1508 is 'n sjiek selfsorg-vakansiewoonstel met moderne geriewe, ideaal geleë in die lewendige Loopstraat in die hartjie van Kaapstad se middestad. Aangesien dit in die Moederstad se vermaaklikheids- en sakekern geleë is met pragtige uitsigte oor Leeukop, kan dit 'n ideale opsie wees vir toeriste of sakereisigers.

Hierdie woonstel kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en sluit 'n badkamer met 'n stort en wasbak in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n wasmasjien. Vanuit die kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek. Vir diegene wat wil werk, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar. Slegs straatparkering is beskikbaar vir hierdie eenheid.

Gaste het volle toegang tot 'n gemeenskaplike gimnasium, sowel as 'n pragtige dak met 'n oneindigheidspoel wat spog met panoramiese uitsigte oor die omliggende stad, Tafelberg en Leeukop. 'n Buitebraai-area is ook op die dak beskikbaar waarvan gaste gebruik kan maak.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

1.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 790

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 87 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 004
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 004
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 004
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA193f89ce1611e9f12f6a2366a3241a1b3e49dc76b7ea774d0d9efc4074e786062ba2d0ecc98d3cc944ac9e062a1c0928589c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 004 per nag, vir 2 mense 1 5 1 2 87 Loop Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.921922454438 18.418696005122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang