The Island Akkommodasie by The Tree House | LekkeSlaap
+9
+9

The Tree House

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: President Steyn-straat 42, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Tree House is 'n gerieflike, ruim selfsorg-eenheid met slaapplek vir 5 persone. Ons is op die strandmeer in Sedgefield, op die Tuinroete, en bied ideale verblyf vir gesinne en vriendegroepe wat hierdie pragtige omgewing wil verken.

Die eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste vloer en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer is op die onderste vloer en het 2 enkelbeddens, en daar is slaapplek vir 1 persoon in die derde kamer. In die gang is daar 'n badkamer wat gedeel word. Op die onderste vloer is daar 'n sitkamer met 'n TV met M-Net. Verder is daar ook 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis met stoof, yskas en 'n mikrogolf. Al die nodige linne en handdoeke word voorsien. Die pragtige uitsig oor die riviermonding is 'n absolute bonus.

Verder is die eenheid toegerus met 'n alarm, wasmasjien, tuimeldroër en strykgeriewe. Gas- en houtskoolbraaiplekke en veilige parkeerplek is beskikbaar, en die huis word een maal per week skoongemaak vir gaste wat lank by ons vertoef.

Let asb. daarop dat die huis slegs slaapplek aan maksimum 5 gaste bied. Indien gaste nie hierdie reël nakom nie, sal die bespreking outomaties gekanselleer word soos wat die bepalings en voorwaardes dit stel.

Slaapplek

’n Bespreking by The Tree House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Sweeds

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 3 resensies vir The Tree House
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • President Steyn-straat 42, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Tree House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: President Steyn-straat 42, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxYzMwOGZjLWQzZGQtNGEwOC05Y2MzLWIzZDI5NDMyMTg5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 5) 3 5 1 4 42 President Steyn Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-17:00 09:00 -34.018727420826 22.784374505281
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za