The Troll and Tulip B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Troll and Tulip is 'n bekoorlike en gerieflike B&B in Durban, Suid-Afrika. Dit is die perfekte plekkie om te bly tydens jou besoek aan Durban en dit is geskik vir sakelui of vakansiegangers.

Ons bied gerieflike en suite-verblyf met lugversorging in enkel- of dubbelkamers met al die luukse wat mens kan verwag van 'n eersteklas-B&B. Elke kamer het sy eie privaat ingang en toegang tot die swembad, terras en braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek van die straat af beskikbaar.

Ons is gerieflik geleë in die Glenmore/Umbilo-woonbuurt. Die strandfront en Bluff-strande is net 'n kort motorrit ver.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Troll And Tulip B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]