Wildernis Akkommodasie by The Tuscany Guesthouse | LekkeSlaap
+35

The Tuscany Guesthouse

B&B
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 912, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Tuscany Guesthouse is 'n boetiek-gastehuis in die kusdorp, Wildernis. Dié Mediterreense villa bied 'n pragtige uitsig oor die see.

Daar is verblyf in 4 elegante suites. Al die kamers het privaat badkamers en van die kamers het privaat sitareas. Elke kamer het 'n balkon met 'n uitsig oor die see.

Die villa het 'n tuin met 'n swembad en gaste kan 'n skouspelagtige see-uitsig van die grasperk af geniet.

Wildernis is 'n bekende bestemming vir valskermspring- en vlerksweef, asook vlieërbranderry. Ander doendinge sluit stap, bergfietsry, gholfspeel, perdry, landskapsritte en dagtoere in. Gaste kan ook abseil, rekspring en kajakvaar.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 8ste Laan 912, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 912, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1celhmcLvHMq6BFdnJ5rDKenpaDmeZLaSyvFL91Soe4Tb57MMI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 2 persone) 912 8th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.00134933367 22.627304839148
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za