Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Ultimate Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 50 resensies vir The Ultimate Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Gina N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gina N
Gesin met klein kinders

I enjoyed my stay.

Our stay was fine. I was just disappointed when I was offered a cottage I didn’t book. I was given lame reasons for not getting the cottage I had booked, only to find that it was given away to other guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tshilidzi R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshilidzi R
Gesin met klein kinders

Twas awesome.

Twas alright, it was cool, they met my expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sibongile M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sibongile M
Saam met vriende

Not bad at all.

Just disappointed by the electricity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gundo L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gundo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a great stay, the food and customer service was awesome.

The location was very good and we really had a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moses L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moses L

Awesome.

Arrived very late but I realised that even security guy was expecting us and helped us in minutes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan K
Enkelreisiger

Die kamers is baie oud en het vuil voorgekom.

Badkamergeriewe oud en vertoon vuil (swart vuilgoed in grouting van stortvloer).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abraham W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Abraham W
Besigheidsreis

Gerieflik, en skoon. Goed geleë.

Gerieflik, en skoon. Goed gelee, maar kprt aandag. Die Lodges is al 'n paar jaar oud en daar is aandag nodig aan van die geriewe. In ons kamer het die wasbak kraan in die een badkamer stukkend. Die stort deur maak na binne die stort oop en dis onmoontlik vire iemand wat bietjie groot is on daar in the klim en dan die stort deur toe te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en asemrowend tussen die berge.

Ons het baie lekke geslaap by Ultimate Lodge. Ek sal net graag wil sien dat daar voorsiening getref word vir loadshedding. Dalk solar-liggies in die paadjies of iets. Ons het bietjie gesukkel om ons kothuis te vind in die donker toe ons die aand terug gekom het. Verder was die diens vriendelik en dit is baie mooi tussen die berge. Ek wens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jac B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jac B
Enkelreisiger

Dis n lekker plek om oor te bly.

Die ligging binne die Soutpansberge is ideaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik akkomodasie en geriewe.

Ultimate Lodge se personeel is almal baie vriendelik ons het met 'n vragmotor gegaan en is baie vriendelik en behulpsaam verwelkom. Die akkommodasie is ook baie netjies en skoon. Die restaurant se kos kan ons ook aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley S
Besigheidsreis

Netjies, veilig en lekker kos.

Stil en pragtige uitig. Netjies en skoon. Gerieflike ligging. Vriendelike diens. Die lekkerste kos. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie D
Gesin met tieners

Netjiese, gemaklike verblyf met uitstekende diens.

Ultimate Lodge is net buite die hustle en bustle van die dorp, asemrowende mooi ligging. Gemaklike kamers wat bekostigbaar geprys is. Die diens was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ultimate Lodge se terugvoer

Thank you very much for the wonderful review.
Hope to see you soon.

The Ultimate Lodge
Karin V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin V
Besigheidsreis

Rustige, mooi en beeldskone natuur. Baie vriendelike personeel.

WiFi password en log in details moet asb. voorsien word tydens inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katy W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katy W
Gesin met tieners

Two bedrooms, each with own en suite.

Lovely stay and great layout of unit. Kitchenette was not very well equipped in terms of cutlery and crockery etc. Lovely hot water for a relaxing bath.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abraham W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Abraham W
Besigheidsreis

Netjies en vriendelike diens.

Die Lodge is bietjie oud en benodig dalk so bietjie nuwe verf, maar dit was netjies en die diens was goed en personeel vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khutso M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Khutso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exciting. It was fun and staff was so friendly and easy to engage with.

Excellent service, with good food. Security guard. Good parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna M
Gesin met klein kinders

Perfect.

Everything was perfect. Great place to unwind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemieke V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemieke V
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike mense.

Dit is 'n baie oulike B&B, baie speel plek vir die kinders en almal is baie vriendelik en tegemoetkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma W
Gesin met tieners

Ons het net gaan oorslaap. Het fietsry aan die gang gehad, maar die bietjie wat ons daar was was baie lekker.

Die ontvangs was baie vriendelik. Die plekkie was regtig baie skoon en netjies en ons het met vrede daar gebly. Die natuurskoon is natuurlik iets besonder daar met die uit kyk op die berg. Het die nag wat ons daar geslaap het baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is ongelooflik rustig, heerlike weer en daar is genoeg afleiding om almal besig te hou.

Ons het dit verskriklik geniet, wou rustig en stil wees en die Guest Room was perfek daarvoor. Het die heerlikste spyskaart waarvan jy kan bestel en hul bedien by jou akkommodasie as jy nie lus voel om restaurant toe te gaan nie. Die personeel is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Dit is 'n pragtige plek en genoeg afleiding vir 'n heerlike wegbreek van die alledaagse. Het dit by baie vriende aanbeveel en gaan verseker weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charne D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne D
Besigheidsreis

Pragtige uitsig en rustige atmosfeer.

Baie lekker gebly en die geriewe was fantasies! Ek kon rustigheid beleef al was dit vir 'n sakereis! Die kos is besonders lekker en hulle restaurantdiens was baie gerieflik. Die aankoms van inteken was wel nie lekker nie. Ons was nie gegroet nie en net gewys waar ons kamer is met die sleutel. Ons moes self agterkom waar alles is en al die geriewe wat kan gebruik word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Baie impressed met diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke V
Gesin met klein kinders

Pragtige omgewing!

'n Heerlike plek om tot rus te kom tussen die berge! Aandete was goed (al kon ons nie saam braai nie). Continental breakfast was bietjie karig. Kinders het gehou van al die vriendelike honde en putt-putt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jack V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jack V
Saam met vriende

Comfortable stay in the Soutpansberge.

Nice, secluded lodge with pool, restaurant and bar. Very green with the mountains as background. Quiet even though just 2 km from the N1.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflike verblyf in die Soutpansberge.

Nice, afgeleë lodge met 'n swembad, restaurant en kroeg. Baie groen met die berge in die agtergrond. Stil selfs net 2 km van die N1 af.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Gesin met klein kinders

Baie mooi omgewing.

Die gesinskamer waarin ons oornag het was ruim en netjies en goed toegerus. Lieflike omgewing. Sal plek beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ondervinding.

Vriendelike ontvangs gekry en die kamer was netjies en skoon. Die omgewing is pragtig - veral die uitsig op die berge. Ons aandete was teleurstellend. Oor 'n uur gewag daarvoor en die kos was droog en nie baie smaakvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne R
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig.

Die verblyf was skoon en netjies. Omgewing rustig. En die kinders het die diere geniet. Die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Die ontbyt was baie lekker in 'n rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Gesin met tieners

Definitief die geld werd.

Ons was wel net vir een nag daar gewees, maar die mense is verby vriendelik, die kothuise is goed ingerig, baie netjies en skoon. Ons sal definitief weer gaan en definitief die keer vir 'n langnaweek om die plekkie ten volle te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cinta B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cinta B
Gesin met tieners

Ons het net oornag. Baie skoon en netjies.

Al wat sleg was, was dat jy na die restaurant toe moet loop, verby die kroeg met kinders en dat hulle nog rook toelaat daar. Die reuk is onuithoubaar en dit is by die restaurant geleë. Die rokers maak ook gebruik van die stoep, so ons kon ook nie op die stoep staan nie. Ons het ons etes na die kamer laat ontbied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Prieur L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prieur L
Gesin met klein kinders

Bekostigbaar, skoon en gemaklik.

Tarentaal cottage (nie eintlik 'n cottage nie, vas aan 3 ander cottages, meer soos 'n woonstelkompleks) was heerlik om in te bly. Effens afgeleef, maar silwerskoon en baie gemaklik. Selfs dubbellaag toiletpapier. Pragtige uitsig en staproetes. Die kinders was mal oor die diere. Enigste probleem is dat die wassery vas aan die stoep is, so ons moes gedurig na die wasmasjien en tuimeldroër luister. Teen die prys gaan jy egter sukkel om beter te kry vir 5 mense as The Ultimate Guesthouse. Putt-putt teen R25 per persoon is bietjie belaglik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alan R
Saam met vriende

Very nice place to stay.

Recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker plek om te bly.

Aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Uitstekend, baie dankie vir alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rone H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rone H
Gesin met klein kinders

Dit was die wonderlikste sielerus.

Ek, my dogter en 4 kleinkinders het 2 nagte daar oorgeslaap en my kleindogter was in vervoering met die hasies, donkies en ander diere. Sy het gesprekke met hul gevoer en hul gevoer. Die seuns het hulself geniet deur put-put te speel, fiets te ry, bal te speel, te swem en hulself sommer te geniet. Ek het vir 'n kort rukkie sielsrus gehad van die ewige geldmag wat almal insluk en net meer en meer oorweldig. Almal jaag na rykdom en vergeet dié wat honger en dors het. Ek dank u uit my hart dat ek die 3 daggies en 2 nagte daar kon deurbring. Nou is ons terug in die werklikheid. Hou die plek so mooi, asseblief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hadrian S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hadrian S
Saam met vriende

The view and food excellent. Manager friendly and helpful.

The only problem is that the roof leaked when it rained.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dr Michelle V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Michelle V
Gesin met klein kinders

Goed geleë, heerlike swembad en speelplek vir kinders, baie lekker ete's.

Mooi omgewing, gastehuis se personeel is baie vriendelik, heerlike etes. Ons kamer het dalk so bietjie opknappingswerk nodig gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chane O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary N
Gesin met klein kinders

Friendly staff.

The place is clean, and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica S
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik en rustig.

Ons het baie lekker gebly, sal beslis weer gebruik maak van die gastehuis. Vriendelike personeel en almal help graag waar hul kan. Kos groot porsies en smaaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estari N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estari N
Gesin met klein kinders

Aangename veilige alles in 1 gastehuis met billike waarde vir geld opsies.

Daar is baie om te doen vir grootmense en kleuters sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service and value for money.

Only used it as an overnight stop on the way to Zimbabwe, but I am very satisfied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes B
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

Mens moet nie hier oornag nie. Dit lyk asof daar baie te doen is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en vriendelik.

Ons het 'n heerlike tyd gehad, die diens was puik en is geleë in 'n rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronald F - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald F
Besigheidsreis

Baie aangename verblyf.

Dit is 'n uitstekende blyplek. Tussen die berge geleë. Rustigheid en aangenaamheid beskryf alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre D
Gesin met klein kinders

Baie lekker, foto's kan nie die ongelooflike omgewing werklik weergee nie - pragtig!

Ons moet gereeld oorbly wanneer ons kinders aan gimnastiek deel neem. Een van ons beste ervarings, wanneer ons in Louis Trichardt is, is dit ons nuwe tuiste weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan J
Besigheidsreis

Goed!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franz J - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franz J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Goeie diens en alles. Vir mense - die ouerpaar vir wie ek bespreek het - wat vir lank in Louis Trichardt gebly het, is dit wraggies groot lof. Die plek kan met graagte adverteer word en ons (of hulle) sal verseker weer 'n draai daar maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelien H - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Sal beslis weer daar oornag.

Dit was baie lekker. Die kamer was skoon en netjies en baie gerieflik. Die kos by die restaurant was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie lekker en ons is baie welkom geheet.

Die plek is op 'n mooi area geleë. Jammer vir al die mistigheid, ek dink die uitsig van bo af moet defnitief baie mooi wees. Die bestuurder en ander werkers is baie vriendelik en kos voortreflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sam M - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weekend stay is too short to enjoy everything, so you better add few days. Thanks!

If you're in the area touring, then stay at Ultimate Guesthouse. Forget the mists in the areas you'll travel through, and look forward to what awaits you: A guesthouse with morning breeze that opens mind to the freshness of life. It was really the best base to stay at and to travel on from. Thanks again for perfect stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo V - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring. Sal die gastehuis vir enige iemand aanbeveel.

Die restaurant was goed. Die kos was uitstekend. Alles was soos dit op die web voorgestel is. Reëlings is profesioneel gehanteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bluegumspoorweg BP 19, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10be87a82481e8b392fc18468b32ce2480c0f080d38b85171de96c390f2bc00b19fe238cbb5c49878f314c04d8dbb1f709e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 BP 19 Bluegumspoort Road Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -22.985577557754 29.919462203979