LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Upper Deck | LekkeSlaap
+31

The Upper Deck

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunrise-boulevard, Villa D'Algarve, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 R1 445 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

The Upper Deck is 'n selfsorgwoonstel wat net 400 m vanaf Sunrise-strand geleë is en 1,5 km vanaf die hoofstrand in Muizenberg en Surfer's Corner. Die woonstel is goed toegerus, ten volle gemeubileer en bied fantastiese waarde in 'n veilige kompleks.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer 'n stapelbed.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste, en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea het 'n balkon met uitsigte oor die kompleks. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by The Upper Deck sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sunrise-boulevard, Villa D'Algarve, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 700
Vanaf R1 445
per nag (vir 6 persone)
was R1 700
Vanaf R1 445
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunrise-boulevard, Villa D'Algarve, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALGUZKaTkEk2oXI9rnGccGUxV39Ew0KCHcBA6rqRPBuR3hYN0B7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 700, nou Vanaf R1 445  per nag (vir 6 persone) Sunrise Boulevard Villa D'Algarve 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.099887327193 18.484008908272
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!