LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Upper Deck | LekkeSlaap
+31

The Upper Deck

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 595 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
The Upper Deck
Die woonstel word een maal per week skoongemaak en handdoeke en beddegoed word dan geruil. Daar word 2 stelle handdoeke vir besprekings van 3 nagte of langer voorsien. Badseep, toiletpapier, skottelgoedseep, sout, peper en 'n verwelkomingspakkie met suiker, melk, tee en koffie word voorsien.
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Belasting en Ekstras

'n Eenmalige skoonmaakfooi word met elke bespreking gehef.

Inklok en optel van sleutels:
Die sleutels word by die Whale Watchers-kantoor afgehaal tussen 9:00 en 17:00 op weeksdae en 09:00 en 12:00 op Saterdae. Die adres en aanwysings word verskaf wanneer die bespreking bevestig word.

Indien gaste buite die tye die sleutels wil afhaal, moet hul die sleutel by die sekondêre optelpunt afhaal. Gaste kan gratis na-ure inlkok tussen 17:00 en 22:00 op weeksdae, tussen 12:00 en 22:00 op Saterdae en tussen 9:00 en 22:00 op Sondae. 'n Fooi van R250 geld vir enige inkloktye tussen 22:00 en middernag. Geen inkloktye is moontlik na middernag nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 700
Vanaf R1 445
per nag (vir 6 persone)
was R1 700
Vanaf R1 445
per nag (vir 6 persone)
was R1 700
Vanaf R1 445
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunrise-boulevard, Villa D'Algarve, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALGUZKaTkEk2oXI9rnGccGUxV39Ew0KCHcBA6rqRPBuR3hYN0B7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 700, nou Vanaf R1 445  per nag (vir 6 persone) Sunrise Boulevard Villa D'Algarve 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.099887327193 18.484008908272
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!