Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Birdsong

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisstraat 46, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Birdsong bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-eenheid op die boonste verdieping, en 'n eenslaapkamer-eenheid op die onderste verdieping in 'n dubbelverdiepinghuis. Die eiendom is in die rustige and gesogte woonbuurt Mountainside in Gordonsbaai.

Birdsong is op die onderste verdieping en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-stortkamer, en 'n smaakvol versierde oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank. Die sitkamer het 'n TV. Daar is ook braaigeriewe. Die tuin bied 'n pragtige uitsig oor die baai, en gaste het toegang tot 24 uur-gewapende reaksie vir sekuriteit. 'n Afstandbeheerde hel bied gaste toegang tot die perseel en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Daar is ook 'n onderdakstoep. Die boonste verdieping bied 'n lieflike uitsig op die Hottentots-Hollandberge en Valsbaai vanuit elke kamer. Die ligging is ideaal vir gaste wat die lieflike wynplase en restaurante in die omliggende omgewing wil verken.

Die eienaars woon in die woonstel op die boonste verdieping wat nie deur gaste bewoon word nie. Die verblyf het 'n omsetter in die geval van beurtkrag.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir The Birdsong
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 5

Ligging

  • Drommedarisstraat 46, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Birdsong het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisstraat 46, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACtIb7JUQRIlnGs6ByuGXzWM3S9fpTrscJrgwloX4D7nPyoiT8T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 46 Drommedaris Street Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.160157718206 18.875019637434
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem