Kampsbaai Akkommodasie by The Upper House | LekkeSlaap
+38

The Upper House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudekraalweg 8, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Upper House is 'n selfsorgvilla in die luukse buurt, Bakoven in Kaapstad. Die eiendom spog met ongelooflike see- en berguitsigte vanuit die kamers en die erf.

Dié huis het verskillende vlakke en het slaapplek vir 8 gaste in 4 kamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Al die kamers het lugversorging. Die hoof- en tweede kamers is op die ingangsverdieping en elk het 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n instapklerekas en sy en suite-badkamer het 'n dubbelwasbak, 'n bidet en 'n instapstort. Beide hierdie kamers lei na 'n balkon met 'n see-uitsig.

Die derde en vierde kamers is op die onderste verdieping en het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Hierdie 2 kamers lei na 'n terras.

Die kombuis is met Smeg-toestelle, 'n Nespresso-koffiemasjien, 'n toonbank met 4 stoele, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n kombuisie in die onderste vermaakarea wat met 'n elektriese oond en stoof toegerus is. Die boonste eet- en TV-area het satellietkanale, 'n DVD-speler, 'n gaskaggel en lei na 'n groot balkon.

Die villa spog met 2 vermaakareas. Daar is 6 sonstoele op die een balkon, asook ander meubels en 'n gasbraai. Die huis het WiFi, 'n dubbelmotorhuis en 4 ekstra parkeerplekke op die perseel, 'n elektriese heining en 'n alarm wat 24 uur per dag gemonitor word.

Slaapplek

’n Bespreking by The Upper House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Oudekraalweg 8, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudekraalweg 8, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABWrt3zu9WBnlTfmdYZqGxYYY0Gjjj2r8NLPljO5Q9XNeNaRVKj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 400  per nag (plek vir 8) 8 Oudekraal Road Bakoven 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.96515 18.38042
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za