Hoog-En-Droog Akkommodasie by The Upper Room | LekkeSlaap
+18

The Upper Room

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walderstraat 16, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Upper Room bied gehalteverblyf in die Paarl aan sakereisigers, paartjies of 'n gesin. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel het lugversorging en is op 'n residensiële perseel. Dit beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is nog 'n koningingrootte-bed in die leefarea. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die oopplan-sitarea het gemaklike rusbanke, 'n ingeboude binnebraai en 'n TV met DStv. Daar is ook komplimentêre WiFi.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Die woonstel is naby die Hoër Meisieskool en Hoër Jongenskool Paarl wat dit ideaal maak vir gesinne wat sportbyeenkomste bywoon.

Slaapplek

’n Bespreking by The Upper Room sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Walderstraat 16, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walderstraat 16, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnHitY7HNfumcqqKoNvtRO9WKQ8wKGe6rAafXPm7FwjBXvH1CEs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 4) 16 Walder Street Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.741334019245 18.958871661377
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za