Vishoek Akkommodasie by The Valley Beach Apartment | LekkeSlaap
+17

The Valley Beach Apartment

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 11, South Shore Beach Apartments 203, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Valley Beach Apartment is op die eerste verdieping van die South Shore-kompleks in Vishoek geleë en is ideaal vir dié wat die Suidelike Skiereiland wil verken. Dis binne maklike bereik van die strand, treinstasies, en verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers, en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer is op ’n tussenvloer en het ’n dubbelbed en en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ’n stapelbed en daar is ’n aparte gastebadkamer met ’n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het ’n gemaklike sitstel en ’n TV. WiFi is beskikbaar en daar is ’n skuifdeur wat na die balkon met braaigeriewe lei.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel agter ’n hek met afstandbeheer.

Slaapplek

’n Bespreking by The Valley Beach Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir The Valley Beach Apartment
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoofstraat 11, South Shore Beach Apartments 203, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Valley Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 11, South Shore Beach Apartments 203, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddFQPDpRkLum6dUDzmpWa2nPJgz1dce4qsq58Jz12o58kamcjJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 11 Main Road 203 South Shore Beach Apartments 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.134104025399 18.434674069732
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za