LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Van Riebeeck Apartment | LekkeSlaap
+10

The Van Riebeeck Apartment

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir The Van Riebeeck Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lynn V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn V
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties, en ons sal weer terug daarna toe gaan.

Dis veilig en baie rustig, baie mooi plekkie. Ek sal Van Riebeeck aanbeveel vir enige person. Die plekkie is baie mooi skoon en dis alles wat ek gesoek het. Die mense is vriendelik en dis lekker naby winkels en dis veilig.

Isaac A - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac A
Gesin met klein kinders

Het die eienaars ontmoet. Fantastiese mense.

Die enigste probleem was die woonstel op die hoek. Daar was die laaste dag van ons kuier ’n gesin met drie kinders wat veskriklik ongemanierd was. Nie seker hoe die probleem aangespreek kan word nie, maar andersins was dit fantasties. Ons gaan weer terug.

Clarewyn H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarewyn H
Gesin met klein kinders

It was awesome.

Pool child-friendly, beach views awesome plus the sunset unbelievable, the best holiday place for a family.

Bonita P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita P
Saam met vriende

Relaxing, convenient and affordable breakaway.

It was a great stay in all aspects: safe, very neat and tidy, picture perfect view and it had everything we needed at our finger tips. It's located central to everything if one needs anything and just the perfect breakaway destination for a family or friends. The owners were very friendly to deal with and went the extra mile to make our stay comfortable, convenient and memorable. The little surprise on the beds on arrival was a sweet little touch and a good way to start one's stay. They were available immediately to answer any questions we had prior to arrival. We have already recommended and would go back any time.

Deon P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon P
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Plek is skoon, baie goed toegerus met selfs 'n wasmasjien. Naby die strand.

Monique A - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique A
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a lovely getaway. Pool right on our doorstep. Close to the beach and shops. Lovely places to eat out at.

I would recommend this place to anyone. It had everything we needed. Just a slight miss, the DStv wasn't working when we came but was fixed later. Also in Covid times there was no sanitiser in the place. Other than that it was on point. Will be going back soon.

Chris J - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris J
Saam met vriende

Still en rustig

Die ligging is ideaal vir n vakansie by die see. ongelukkig was daar geen TV programme of DSTV beskikbaar nie. Die meubels kon doen met n bietjie versorging maar was geskik vir ons doel. Sal weer van die verblyf kan gebruik maak indien nodig.

Patricia V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia V
Gesin met klein kinders

It was amazing.

Would definitely come again.

Rachmat W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachmat W

Het 'n wonderlike tyd gehad, alles was netjies en skoon en lopendeafstand, ongelukkig het die tyd te gou gegaan, sal enige tyd weer gaan.

Dit was asemrowend, baie rustig en stil net wat 'n mens nodig het om te ontspan en alles was gerieflik, veilige parkering.

Ludri M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludri M
Gesin met tieners

Perfekte verblyf!

Netjiese eenheid met als wat mens nodig het. Loopafstand vanaf die strand en restaurante. Sal beslis die verblyf aanbeveel!

Francis S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis S
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Alles goed. Mooi uitsig. Sal graag vanaf perseel direk kan see toe stap en nie padlangs by die polisiekantoor verby nie. Dis nogal ongerieflik. Daar is 'n hek op die perseel, maar in onbruik en gesluit.

Melinda A - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda A
Saam met vriende

Skoon, netjies, goed toegerus.

Was aangenaam verras met die ligging en netheid van die woonstel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean, neat, well-appointed.

Was pleasantly surprised with location and neatness of apartment.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lizelle W - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle W
Saam met vriende

Sal beslis weer bespreek.

Kon nie 'n beter plek gekies het nie. Perfekte wegbreekplekkie vir 'n gesin of vriende, dis netjies, skoon en bekostigbaar. Sal beslis weer daar bespreek.

Whitley S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whitley S
Gesin met klein kinders

Peaceful and quiet. We loved it.

See stars.

Fazila H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fazila H
Saam met vriende

I enjoyed everything about the weekend and the stay, just the rude neighbour but that's it.

The place is beautiful. And I would definitely go back again. The view and everything is just as the picture says. Lovely relaxed environment. Loved it.

Ula D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ula D
Gesin met klein kinders

Very nice accommodation.

Really enjoyed my stay. Nice location, close to the beach and shops. Very friendly owner. I would recommend it to people that need a break form the city.

Lorna F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna F
Gesin met klein kinders

Verblyf was perfek!

Die woonstel was perfek! Alles is binne loopafstand. Om prakties op die strand te wees, was ideaal vir die kinders. Alle restaurante is naby.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Accommodation was perfect!

The apartment was perfect! Everything is within walking distance. Being practically on the beachfront was great for the kids. All restaurants are nearby.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jaco C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C

Uitstekende waarde vir geld!

Ons was vriendelik verras deur ‘n baie mooi woonstel met ‘n pragtige uitkyk oor die see wat toegerus met alles kon moontlik hê teen ‘n baie goeie prys.

Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millerstraat 62, Gordonsbaai, Kaapstad, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6nUI0qZB0Zs5n40wfmHtuPGrJeuu6qnO53hoyhMXrFwdQamfoP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 62 Miller Street Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.159596765236 18.869556065715
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!