Stellenbosch Sentraal Akkommodasie by The Vibe Mill Street | LekkeSlaap
+15

The Vibe Mill Street

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vanaf 1 Jun 2020 tot 31 Jan 2021.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millstraat 10A, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R675 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Vibe Mill Street bied moderne B&B-verblyf en is in Stellenbosch naby verskeie restaurante, winkels, kunsgallerye en museums geleë.

The Vibe bied verblyf in smaakvol versierde ateljee's in 'n historiese gebou in Stellenbosch. Elke ateljee het 'n en suite-stort en alle nodige geriewe vir gerieflike verblyf.

Kamergeriewe sluit 'n koffiemasjien, komplimentêre warm sjokolade en koffie kampsules, 'n digitale kluis, ingeboude klerekas, satelliet-TV, yskassie en WiFi. Daar is parkeerplek in die straat voor die gebou teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Alle handdoeke en linne word voorsien en daar is 'n daaglikse skoonmaakdiens. Ontbyt word by die koffiewinkel langsaan bedien en is by die kamertarief ingesluit.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 2 resensies vir The Vibe Mill Street
Netheid
3.5/5
Diens
2.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Millstraat 10A, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Vibe Mill Street het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R675
per nag (vir 2 persone)
was R900
Vanaf R675
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millstraat 10A, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApC3jUYxDXWoHD6IYryW194rWd8rXUOTuqDkgoVRajXZSaION52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R675  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 4 10A Mill Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.938770092905 18.859678926389
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za