LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Vibe Mill Street | LekkeSlaap
+15

The Vibe Mill Street

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Ateljee 1
B&B
Ateljee 2
B&B
Ateljee 3
B&B
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Gaste wat by The Vibe bespreek, stem in tot die volgende bepalings: Die eienaar neem geen verantwoordelikheid vir enige skade of verlies aan eiendom of besittings van enige gas, huurder of besoeker tydens verblyf nie. Dit sluit skade of verlies weens 'n brand, diefstal of enige ander oorsaak, nalatigheid of onregmatige optrede deur enige personeellid namens die eienaar in.
Die eienaar neem ook nie verantwoordelikheid vir enige beserings wat deur die gas, huurder of besoeker opgedoen word tydens verblyf nie. Dit sluit beserings weens die nalatige of onregmatige optrede van die werknemers van die eienaar of enige ander persoon, of weens die foutiewe werking van enige geriewe of toebehore van die eienaar in.
Indien 'n persoon wat by die hotel bly enige besoekers ontvang of deur 'n ander persoon vergesel word, word die eienaar gevrywaar van enige verantwoordelikheid teenoor enige persoon in die geval van die bogenoemde omstandighede.

Kansellasiebeleid - Streng
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millstraat 10A, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApC3jUYxDXWoHD6IYryW194rWd8rXUOTuqDkgoVRajXZSaION52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 4 10A Mill Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.938770092905 18.859678926389
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!