Tuinroete Akkommodasie by The View @ Kairos | LekkeSlaap
+13

The View @ Kairos

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barringtonweg, Elandskraal, Elandskraal, 6573, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The View @ Kairos bied oornagverblyf aan die hange van 'n berg naby die kusdorpie, Sedgefield. Die dorp word omring met mere, sandduine, dennebome, die Swartvlei Riviermonding, en die warm Indiese Oseaan.

Verblyf word in 'n losstaande kothuis met slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer gebied. Die kothuis bied 'n mooi uitsig op die Outeniekwaberge, die denneboomplantasies, en die heuwels. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n etenstafel vir 2, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n buitebraai. Die eenheid het ook gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die kothuis gebruik gas en sonkrag indien daar beurtkrag is.

Die plaas dien as natuurlike habitat vir verskillende tipes wild en voëlspesies. Ander doendinge in Sedgefield sluit swem, visvang, valskermsweef, voetslaan, bergfietsry en vlieërbranderry in.

Slaapplek

’n Bespreking by The View @ Kairos sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Barringtonweg, Elandskraal, Elandskraal, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barringtonweg, Elandskraal, Elandskraal, 6573, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fab5bb77e0ff178ea1fc6783c037797cf634fceac82812bef547f6bef65ffc77feb216022a3a247ec388fdab51db0547cad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) Barrington Road Elandskraal 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.960974740392 22.876137397048
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za