Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobie-keeromstraat 8, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

The View is 'n gerieflike selfsorghuis vir 10 gaste in Myburgh Park, Langebaan en dit bied 'n 240°-uitsig oor die Langebaan-strandmeer.

Hierdie moderne dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers, 'n kombuis, eetarea en sitarea. Een van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n ook knus kaggel vir daardie koue winteraande.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye by die toonbank en etenstafel geniet. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in die opwaskamer langsaan.

Gaste kan in die sitarea met 'n satelliet-TV, 'n musiekstelsel en 'n gaskaggel ontspan. Daar is ook 'n binnebraai met 2 wynyskassies.

Die leefarea lei via glasskuifdeure na 'n stoep met 'n buite-eetarea, gemaklike stoele en 'n uitsig oor die swembad. Gaste kan langs die verhitte swembad ontspan en 'n uitsig oor Schaapeneiland, Shark-baai, Weskus Nasionale Park, Church Haven, Kraalbaai, Postberg en Meeu-eiland geniet. Tafelberg is ook op 'n sonnige dag sigbaar.

Langebaan bied verskeie aktiwiteite soos sweefski, vlieërplankry, kajakvaar, visvang, gholfspeel, perdry en bergfietsry en besienswaardighede soos Mykonos Casino en die Weskus Nasionale Park.

Slaapplek

’n Bespreking by The View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Tobie-keeromstraat 8, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobie-keeromstraat 8, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8600e94988d40f4d93809037c357a26ab3414c88263c005fe8a4f848aa98cb394b6ddc9e4e33a771ed97b4ae67cc8982ce2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 10) 8 Tobie Close Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.107053605157 18.037988163091