Jeffreysbaai Akkommodasie by The View 39 | LekkeSlaap
+31

The View 39

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Francisstraat , Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The View 39 is in 'n sekuriteitskompleks in Jeffreysbaai geleë. Dis net 800 m vanaf Dolphin Beach en verskeie restaurante.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -leefarea, en 'n balkon.

Elke kamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Die kombuis is toegerus met eetgerei, breekware, yskas, mikrogolf, oond, stoof en skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai.

Daar is ook veilige parkeerplek vir 1 voertuig in die kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by The View 39 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir The View 39
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • St. Francisstraat , Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink The View 39 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Francisstraat , Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPQp56plLBzexxsV0Vcrvtz5qYA38ZTbwkhRmYPuMZvsZWL6Xge?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 St Francis Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.047165393644 24.919291874865
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za