15% af Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Apr 2020 tot 31 Mei 2020.
Jeffreysbaai Akkommodasie by The View 44 | LekkeSlaap
+12
+12

The View 44

Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R900 R765 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The View 44, St Francis-straat , Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The View 44 is in 'n veiligheidskompleks in Jeffreysbaai. Dit is 800 m vanaf Dolfynstrand en verskeie restaurante.

Dié woonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n gemaklike slaapbank en 'n TV. Die eenheid het ook WiFi.

Die sitarea lei na 'n beskutte stoep met 'n etenstafel vir 4. Daar is ook 'n draagbare braai. Rook in die eenheid is verbode.

Slaapplek

’n Bespreking by The View 44 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • The View 44, St Francis-straat , Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R765
per nag (vir 4 persone)
was R900
Vanaf R765
per nag (vir 4 persone)
was R900
Vanaf R765
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The View 44, St Francis-straat , Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA072cff1537cbc522c65be700acc56c33717e6584312180f37d3f9317a189a872f741602bbdf5300e36ea99bd812ac4ea7814?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R765  per nag (vir 4 persone) 44 The View St Francis Street 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.047488331626 24.92028276227
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za