The View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The View is 'n moderne selfsorgtuinwoonstel wat vas is aan die hoofhuis, maar sy eie privaat ingang het. Die woonstel word deur 'n groot, groen tuin omring en is 700 m van die strand en 5 km van die Wild Coast Casino and Water World af.

Die woonstel het slaapplek vir 'n paartjie en 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n TV met DStv-Premium en gratis WiFi. 'n Waaier word voorsien vir die warm somersdae.

Die woonstel het 'n kombuisie wat met 'n ketel, tweeplaatstofie, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, braaipan, broodrooster, potte, panne, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n strykyster en strykplank.

Daar is ook 'n Weber-ketelbraai en 'n oop braai-area. Voertuie kan op die perseel agter 'n afstandbeheerhek parkeer. Die perseel bied 'n 180°-uitsig oor die see.

Slaapplek

'n Bespreking by The View sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R380 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za