The View
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ashton-weg 397, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R430 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The View is 'n moderne selfsorgtuinwoonstel wat vas is aan die hoofhuis, maar sy eie privaat ingang het. Die woonstel word deur 'n groot, groen tuin omring en is 700 m van die strand en 5 km van die Wild Coast Casino and Water World af.
Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en slaapplek vir 'n paartjie en 'n kind. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n TV (gaste moet hul eie DStv-dekodeerders bring) en gratis WiFi. 'n Waaier word voorsien vir die warm somersdae.
Die woonstel het 'n kombuisie wat met 'n ketel, tweeplaatstofie, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, braaipan, broodrooster, potte, panne, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n strykyster en strykplank.
Daar is ook 'n Weber-ketelbraai en 'n oop braai-area. Voertuie kan op die perseel agter 'n afstandbeheerhek parkeer. Die perseel bied 'n 180°-uitsig oor die see.
Slaapplek
’n Bespreking by The View sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Ashton-weg 397, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ashton-weg 397, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom