The View Apartment 2
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Simons Town-weg 43, Sunny Cove, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The View Apartment 2 is 'n moderne woonstel vir 3 gaste in Vishoek met Simon's Town-weg aan die een kant en Jagger's Walk langs die see af en die treinspoor aan die ander kant.
Die woonstel front na noord en het toegang tot 'n privaat tuin. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad en 'n handstort. Linne en handdoeke word voorsien en strandhanddoeke is op versoek beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die privaat sitkamer met 'n TV met DStv ontspan. Daar is ook 'n kluis teen die muur, 'n interkomstelsel en WiFi in die woonstel.
Die woonstel word daagliks skoongemaak of elke tweede of derde dag soos versoek. Daar is 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek op die perseel.
The View Apartment 2 is 1 km vanaf verskeie winkels en restaurante en dis naby talle doendinge. Gaste kan walviskyk tussen September en November, diepseevisvang en bootvaarte en kajakvaarte geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by The View Apartment 2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- Simons Town-weg 43, Sunny Cove, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Simons Town-weg 43, Sunny Cove, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom